| Modulekode | FAR 280 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Kliniese farmakoterapie insluitende indikasies, kontra-indikasies, newe-effekte en interaksies van medikasie wat algemeen voorgeskryf word in Suid-Afrika. Rasionele voorskrifgebruike en beoordeling van voorskrifte. |
| Modulekrediete | 2.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FAR 180 |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Farmakologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App